Ask Annemarie a question in the comment section below, and she will be answering on a weekly basis.
Q & A with Annemarie
by Annemarie Dressler | Jun 16, 2017 | Questions and answers | 2 comments
Ask Annemarie a question in the comment section below, and she will be answering on a weekly basis.
Halo Annemarie
Hierdie afgelope Masters Nationals was die 1e waaraan ek deelgeneem het [al het ek nou al vir 2 jaar aan die ander galas deelgeneem] Ek oefen maar op my eie, swem maar net om fiks te word, maar het geen idee van ‘n program en of my styl darem reg is of nie. Ek wil graag by jou raad he. Hoe maak ek? Laat weet asb.
Wie kan ek kpntak, ek stel belang